Vlag van Griekeland

Vlag van Griekeland
Vlag van Griekeland
Vlag van Griekeland
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel Normale of de jure weergawe van vlag, of voorkant Vlagterminologiese simbool
Verhouding 2:3
Goedgekeur 22 Desember 1978[1]
Ontwerp Nege horisontale bane in wit en blou afgewissel met ’n wit Griekse kruis op ’n blou agtergrond in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Griekeland is op 22 Desember 1978 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon nege horisontale bane in afgewissel in wit en blou, met ’n wit Griekse kruis op ’n blou agtergrond in die skildhoek.

  1. "Griekeland" (in Engels). Flags of the World. Besoek op 4 April 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search